Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Beroepsgeleenthede in die Departement van Vervoer en Openbare Werke
BESKRYWING:
Die Departement is aktief betrokke by skole en tersiêre onderriginstellings om leerders in te lig omtrent skaars vaardigheidsvelde deur middel van uitstallings.
VOORSKRIFTE:
Jy kan die Departement by die volgende nommer skakel om 'n besoek aan jou skool of inrigting te reël. Jacques Van Eeden
Telefoon: 021 483 4203
javeeden@pgwc.gov.za
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Korporatiewe Sake (Departement van Vervoer en Openbare Werke, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo