Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
BEFONDSING EN ONDERSTEUNING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (HGLO)
Die HGLO is op swartes ingestel, en sal hulle bystaan om in toenemende mate deur middel van toekennings toegang tot die gebruik en eienaarskap van landbougrond te verkry. Hierdie toekennings, wat deur die Staat voorsien word, is gratis en dit hoef nie terugbetaal te word ...  > 
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir Voedselsekuriteit (PVS)
Die Program vir Voedselsekuriteit (PVS) is daarop gerig om slegs groepe uit die histories benadeelde gemeenskappe wat met 'n tuin wil begin, te ondersteun. Die program sal die projek deur middel van 'n afskopfonds finansier om 'n gemeenskapstuin en/of -projek van stapel te stuur. Vir ...  > 
Aansoeke vir Geldelike Bystand deur die Program vir Landbou-infrastruktuurontwikkeling (PLIO)
Die Program vir Landbou-infrastruktuurontwikkeling (PLIO) wil geskiedkundig benadeelde groepe, indiwidue en gemeenskappe in die landbousektor help.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo