Om aansoek te doen om die sakepos-afleweringsdiens, vul asseblief die vorm op die Poskantoorwebwerf in, druk dit en handig dit by jou plaaslike poskantoor in. >
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering