Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Doen aansoek om 'n Private Posafleweringsdiens
BESKRYWING:
Die private posafleweringsdiens is beskikbaar vir indiwiduele kliënte en huishoudings.Om aansoek te doen om die private posafleweringsdiens, vul asseblief die vorm in op hulle werf, druk dit en handig dit by jou plaaslike poskantoor in.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
SA Poskantoor Beperk
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 Februarie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo