Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Volg en Spoor jou Posstukke Op
BESKRYWING:
Jy kan posstukke aanlyn volg deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se Posstuknavraagstelsel te gebruik.
VOORSKRIFTE:
Jy moet die posstuk se uitkennommer hier invul (soos aangedui op die staafkode-etiket) bv. RD846493458 (moenie die ZA bysit nie) of T000002355.

track and trace sticker
Volg- en Opspoorplakker

Die Kliëntediensdepartement van die Suid-Afrikaanse Poskantoor kan geskakel word deur:

E-pos: track&trace@sapo.co.za
Tolvry by 0860111502
Tussen dié tye:Maandag tot Donderdag van 07:30 - 17:30
Vrydag van 07:30 - 17:00
Saterdag van 08:00 - 12:00
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
SA Poskantoor Beperk
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 Februarie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo