Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WERK
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Expanded Public Works Programme (EPWP) Opportunities Portal (net in Engels beskikbaar)
There is little accurate information on unemployed people in the Western Province. The Expanded Public Works Programmes (EPWP) Opportunities Portal aims to be a comprehensive provincial database of unemployed people and their skills. The portal, called Umsebenzi: helps job seekers find job opportunities, helps employers ...  > 
Huishulpe en die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF)
Met ingang van April 2003 moet alle huishulpe wat meer as 24 uur per maand werk, vir WVF geregistreer word. Dit sluit deeltydse en voltydse huishulpe in.  > 
Kraam- en Vaderskapverlof
Vrouewerknemers is geregtig op vier maande kraamverlof. Die verlof kan vier weke voor die verwagte geboortedatum begin en die werknemer kan nie gedwing om binne ses weke na die kind se geboorte terug te gaan werk toe nie.  > 
Meld 'n Gevaarlike Werkplek aan
Die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid gee werkers die reg op 'n gesonde en veilige werkomgewing. Dit vereis dat bestuur veiligheid-verteenwoordigers en veiligheidskomitees in die werkplek instel. Dit reël ook dinge soos toilette, kleedkamers, noodhulp, drinkwater, wasgeriewe, beskermingsklere, masjinerie, stapeling en verpakking, lere, ...  > 
Vergoedingseise vir Beroepsbeserings of -siektes
Werkers wat deur hul werk beseer word of 'n siekte opdoen, kan geld van die Vergoedingsfonds eis. Gesinne kan ook eis as hul broodwinner weens 'n werkverwante siekte of besering gesterf het.Wie kan eis? Wie betaal by die Fonds in? Watter beserings en siektes word ...  > 
Werkloosheidversekeringseise
Wat is die Werkloosheidversekeringsfonds? Hoe help die Fonds werknemers? Hoeveel geld kan werkers eis? Kan jy 'n verlenging kry as jy al jou voordele gebruik het? ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 November 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo