Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Befondsing van Navorsing en Innovering op die Gebied van die Wetenskap en Tegnologie
BESKRYWING:
Verskeie komponente van die Departement van Wetenskap en Tegnologie stel fondse beskikbaar vir innovering en navorsing.Nadere besonderhede oor befondsingshulpbronne van die Departement van Wetenskap en Tegnologie kan verkry word op die Departement se webtuiste.
VERSKAF DEUR:
STAATSLIGGAAM:
Departement van Wetenskap en Tegnologie (Die Regering van Suid-Afrika)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo