Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SALARISSE
Salarisse vir staatsdiensposte word sentraal vasgestel. Die salaris vir 'n bepaalde pos word gewoonlik in die advertensie vir die pos vermeld. Die geadverteerde salarisse vir gewone poste sluit gewoonlik voordele soos medieseskema-lidmaatskap uit (met ander woorde, daardie voordele word by die salaris gevoeg), maar vir uitvoerendevlak-poste word gewoonlik 'n "pakket" aangebied wat al hierdie voordele insluit.
Salarisse val onder die Regulasies by die Staatsdienswet. U kan salarisskale vir die staatsdiens naslaan by:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Augustus 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo