KONSEPWETSONTWERPE: 2004
'n Konsepwetsontwerp is die eerste weergawe van 'n voorgestelde wet. Na die publieke konsultasieperiode, word 'n gewysigde wetsontwerp voorberei om aan die parlement voor gelê te word.
Aan die einde van dié bladsy is daar 'n argief van Konsepwetsontwerpe. 'n 'Vir Kommentaar'-koppeling sal verskyn as enige daarvan tans vir kommentaar oop is.
Aan die einde van dié bladsy is daar 'n argief van Konsepwetsontwerpe. 'n 'Vir Kommentaar'-koppeling sal verskyn as enige daarvan tans vir kommentaar oop is.
Health Care Waste Management Draft Bill
(net in Veeltalige formaat beskikbaar)
(File type: pdf; size: 70 KB)
9 Desember 2004
Besoedeling- en Afvalbestuur (Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)KOMMENTAAR VOOR: 12 Maart 2005
Western Cape Provincial Youth Commission Draft Bill, 2004
(net in Engels beskikbaar)
(File type: pdf; size: 154 KB)
18 Augustus 2004
Departement van die Premier (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)KOMMENTAAR VOOR: 7 September 2004
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2004 hersien