Die gids sit uiteen wat jy in aanmerking moet neem wanneer jy jou eie onderneming stig: - van die sake-idee tot die regstruktuur tot die bemarking van jou onderneming. As jy 'n nuwe entrepeneur is - is dit die regte plek om te begin.
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering