Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Uitnodiging na Gevaarlike Afal Bestuursplan Werksessies
3 November 2004
BRON: Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
'n Tuiste vir Almal
Ten einde die prioriteitsdoelwitte van die Nasionale Afvalbestuurstrategie te verwesenlik het die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning begin met 'n projek ter ontwikkeling van 'n Plan vir die Bestuur van Gevaarlike Afval (PBGA) vir die Provinsie Wes-Kaap. Met hierdie plan word beoog om die manier waarop in die Wes-Kaap met gevaarlike afval gewerk word, te verander. Die bedoeling is om rekenpligtigheid, wieg-tot-graf-bestuur, en die hiërargiese benadering van gevaarlike afval bestuur te bevorder met beklemtoning op die vermindering van gevaarlike afval.

Alle belangstellende en betrokke partye in die Wes-Kaap Provinsie word uitgenooi om deel te neem aan die volgende werksessies wat gerig is om 'n konsepplan vir die bestuur van gevaarlike afval in die Wes-Kaap Provinsie te bespreek.

Werksessie 1

Overberg en Boland Munisipale Gebied:

Datum: 4 November 2004

Tyd: 08:00 to 16:00

Plek: Munisipale Auditorium Gebou, Magnolia Straat, Hermanus

Antwoord asseblief teen: 1 November 2004.

Werksessie 2

Eden-Suid Munisipale Gebied:

Datum: 11 November 2004

Tyd: 08:00 to 16:00

Plek: Pine Lodge Oordt George

Antwoord asseblief teen: 5 November 2004

Werksessie 3

Stad Kaapstad:

Datum: 18 November 2004

Tyd: 08:00 to 16:00

Plek: Cape Rendezvous Hotel Brackenfell, Kaapstad

Antwoord asseblief teen: 12 November 2004.

Werksessie 4

Weskus: Saldanha

Datum: 25 November 2004

Tyd: 08:00 to 16:00

Plek: Protea Hotel, Saldanha

Antwoord asseblief teen: 19 November 2004.

Antwoord asseblief:

Me. Melinda Groenewald

Telefoon: 021 483 2756

e-pos: mgroenew@pgwc.gov.za

of

Me. Cindy Benjamin

Telefoon: 021 483 3865

Faks: 021 483 2979 of 021 483 4425

e-pos: cbenjami@pgwc.gov.za

nie later nie as die aangeduide antwoorddatums.
 
This content also available in English
NUUSARGIEF
2008:       JAN      FEB      MAA      APR      MEI      JUN      JUL      AUG      SEP      OKT      NOV     
2007:       JAN      FEB      MAA      APR      MEI      JUN      JUL      AUG      SEP      OKT      NOV      DES     
2006:       JAN      FEB      MAA      APR      MEI      JUN      JUL      AUG      SEP      OKT      NOV      DES     
2005:       JAN      FEB      MAA      APR      MEI      JUN      JUL      AUG      SEP      OKT      NOV      DES     
2004:       JAN      FEB      MAA      APR      MEI      JUN      JUL      AUG      SEP      OKT      NOV      DES     
2003:       JAN      FEB      MAA      APR      MEI      JUN      JUL      AUG      SEP      OKT      NOV      DES     
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 3 November 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo