Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Kan Mens Voorkom dat jy MIV-besmetting deur Orale Seks Opdoen?

Vraag: Kan mens besmetting met MIV tydens orale seks voorkom?

Antwoord: Ja. As mens orale seks sou hê, is dit belangrik om te verseker dat:

  1. 'n kondoom met elke seks-daad gebruik word;
  2. tydens orale seks met 'n man moet ejakulasie nooit in die maat se mond plaasvind nie.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Januarie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo