Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Hoe om jou Inkomstebelastingaanslag in te vul: 2005/6
SA Inkomstediens (SAID)
OUTEUR: SA Inkomstediens (SAID)
OPSOMMING
Hier is gidse oor hoe om jou belastingaanslag in te vul vir die 2005/06-belastingjaar. Daar is sewe verskillende belastingopgawes wat met kleure van mekaar onderskei word.
  • IT12SS - 'n oranje vorm vir belastingbetalers wat 'n salaris verdien maar geen toelaes waarteen aftrekkings geëis kan word nie
  • IT12S - 'n olyfgroen vorm vir belastingbetalers wat 'n basiese salaris verdien, asook toelaes waarteen aftrekkings geëis kan word
  • IT12B - 'n blou vorm vir belastingbetalers wat 'n beleggingsinkomste gekry het, sowel as vir direkteure van maatskappye en lede van beslote korporasies
  • IT12BU - 'n donkerrooi vorm wat uitgereik word aan belastingbetalers met 'n handels- en landbou-inkomste
  • IT12EI - 'n oranjerooi vorm wat uitgereik word aan belastingbetalers wat goedgekeur is as kwytgeskelde instellings
  • IT12TR - 'n pers vorm vir trusts
  • IT14 - 'n groen vorm wat uitgereik word aan maatskappye en beslote korporasies
INHOUD:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 September 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo