Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Inkomstebelasting en die Indiwidu
SA Inkomstediens (SAID)
OUTEUR: SA Revenue Service
OPSOMMING
Die oogmerk van dié dokument is om Suid-Afrikaners in te lig oor hulle verantwoordelikhede wat inkomstebelasting betref. Dit sluit inligting in oor wanneer jy aanspreeklik is vir inkomstebelasting, die soort imkomste waarop jy belas kan word, inkomstebelastingopgawes, hoe om inkomstebelasting te betaal, Standaard Belasting vir Werknemers en Betaal soos jy Verdien en voorlopige belasting.

Die inligting is op die oomblik net in Engels beskikbaar.
INHOUD:
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 September 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo