Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Wat is die Onderhoudstelsel?

Wanneer ouers skei, betaal baie van hulle vrywillig onderhoud aan die ouers by wie die kind woon.

Ander ouers voldoen nie aan hulle wettige plig om hulle kind te onderhounie.

Die onderhoudstelsel is die manier waarop howe seker maak dat ouers hulle plig om hul kinders te onderhou nakom.

'nOnderhoudshof kan 'n ouer wat nie by sy of haar kind woon nie opdrag gee om onderhoud vir die kind te betaal.

Die onderhoudstelsel verseker dus dat ouers wat nie by hulle kinders woon nie 'n regverdige geldelike bydrae tot die onderhoud van hulle kinders maak.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 November 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo