Kwelvrae oor MIV en Vigs
29 Oktober 2004
Wes-Kaapse Vigsopleiding, -inligting en -beradingsentrum (ATICC) (Provinsiale Departement van Gesondheid, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
OUTEUR: Western Cape AIDS Training, Information and Counselling Centre (ATICC)
OPSOMMING
INHOUD:
- Hoe Vertel Ek My Dogter Van My MIV-status?
- Is Berading Nodig Voordat Mens 'n Vigstoets Ondergaan?
- Kan ek my Baba Borsvoed as ek MIV-positief is?
- Is dit Moontlik om deur Orale Seks met MIV Besmet te Word?
- Kan Mens Voorkom dat jy MIV-besmetting deur Orale Seks Opdoen?
- Wat Is Teen-retrovirale Terapie? Hoe Werk Dit?
- Hoekom Lyk dit of Swart Vroue in Suid-Afrika Meer Kwesbaar is vir MIV-besmetting as Enigeen Anders?
- Kan Mens deur Sosiale Kontak met MIV Besmet Word?
- Watter Bewyse is daar dat Goeie Voeding Deurlopend die Immuunrespons Verbeter?
- Kan ek Daarop Aandring dat Iemand 'n MIV-toets moet Ondergaan Voordat ek Hom of Haar Aanstel?
- Hoe kan ek my Vriendin Ondersteun wat met MIV en Vigs Leef?
- Hoe Verwerk ek 'n Vigssterfte?
- Wat Moet ek Oorweeg Voordat ek my MIV-positiewe Status aan Nabye Vriende en Familie Onthul?
- Hoekom Moet jy Altyd Kondome Gebruik Terwyl jy Teenretrovirale Middels Neem?
- Watter Raad en Berading oor MIV en Vigs is Beskikbaar vir Klein- en Mediumgrootte Ondernemings?
- Moet ek Alleen Gaan of Behoort ek my Seksmaat Saam met my te Neem vir 'n MIV-toets?
- Hoe Werk die Regering se TRV-program en Waar kan ek die Medisyne in die Hande Kry?
- My MIV-toets was in 1998 toe ek TB gehad het Positief. Behoort ek Nou met TRV's te Begin?
- Hoe Praat ek met my Kinders oor MIV en Vigs?
- Kan my Kinders Toevallig MIV Opdoen?
- Wat is die Kanse dat my Kind MIV en Vigs by die Speelskool kan Opdoen?
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Januarie 2006 hersien