Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Krediet en Lenings
2004
Verbruiker Billike Verhandeling (Department of Economic Development and Tourism, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
OUTEUR: Cape Gateway
OPSOMMING
Die meeste mense het een of ander vorm van krediet of lening. Krediet is handig want dit laat jou toe om iets te koop wanneer jy dit nodig het. Daar is talle regulasies en beskermingsmaatreëls wat sorg dat krediteure en leners jou nie uitbuit nie. Die beste beskerming is egter om seker te maak dat jy weet wat jou regte en verpligtinge is.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo