Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
Wes-Kaapse Openbare Sektorgids
2002
E-Innovation (Department of the Premier, Provincial Government of the Western Cape)
OUTEUR: KEEG
OPSOMMING
Die Wes-Kaapse Openbare Sektorgids is 'n omvattende lys van aanlynkoppelings na verskeie regeringsorganisasies en departemente, parastatale organisasies, NRO's en ander openbare entiteite, wat handige inligting bevat vir inwoners en toeriste in die Wes-Kaap. Die doel daarmee is om algemene inligting beskikbaar te maak om kommunikasie te vergemaklik met en tussen organisasies in die Openbare Sektor. Let asseblief daarop dat kontakbesonderhede gegrond is op navorsing wat voltooi is in Januarie 2002. E-pos asseblief opgedateerde besonderhede en kommentaar aan questions@capegateway.gov.za.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Junie 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo