Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
OPENBARE INLIGTING: K
Algemene publikasies is alfabeties gelys.
Hierdie dokumente is ook onder die toepaslike lewensgebeure en kategorieë in die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes geplaas.
A  B  C  D  E  F  G  H  I  J  K  L  M  N  O  P  Q  R  S  T  U  V  W  X  Y  Z 
Kapingsbewustheidsgids
Dié gids gee inligting oor hoe mens kapingsituasies kan vermy. Die skep daarvan is geborg deur Netstar.  > 
Karatara: Photographs (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 274 KB)
This document contains pictures of the Bosdorp and the Welsynsdorp area.  > 
Karatara: Report and Way Forward (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 172 KB)
This report gives a brief overview of the Karatara project and the future plans for the project.  > 
KEEG Presentation (net in Engels beskikbaar)
This presentation contains a description of KEEG and its objectives, including information on e-government and its benefits. There are also brief outlines on the Cape Online programme and the Cape Gateway flagship project. Finally, a list of online resources is provided for more information on e-government.  > 
Ken die Wet op Arbeidsverhoudinge
Dié riglyne sit die arbeidswette uiteen wat vervat is in die Wet op Arbeidsverhoudinge. (Net in Engels beskikbaar)  > 
Khayelitsha Development Forum (KDF) Quick-Wins and Anchor Projects (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 186 KB)
This document gives an overview of the Urban Renewal Programme Anchor Projects in Khayelitsha.  > 
Khula Credit Guarantee: Individual Guarantee Scheme (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 59 KB)
This brochure explains how entrepreneurs can obtain financing from banks and other financial institutions with the assistance of the guarantee scheme.  > 
Khula Technology Transfer Guarantee Fund: Access to local and international technology (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 130 KB)
This brochure contains information on how to apply for assistance from the fund to acquire manufacturing technology.  > 
Kinderregte
Dié dokument sit kinderregte in 'n maklik-verstaanbare formaat uiteen.  > 
Klimaatsverandering Inligtingsblad
(Lêertipe: pdf; groote: 151 KB)
Kluitjieskraal: Role Clarification (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 68 KB)
This is a draft action plan that must be in co-operation with the Witzenberg Municipality.  > 
Know Your Socio-Economic Rights (net in Engels beskikbaar)
This document explains what socio-economic rights are, how they are guaranteed in the South African Constitution and how they will be realised.  > 
Kragbesparing in die Huis
Skoner Produksie verander die manier waarop ons dinge doen en gebruik deur dit meer doeltreffend te maak en minder besoedeling en afval te veroorsaak. Dit is gegrond op die beginsel dat voorkoming beter as is genesing. Dit kan lei tot ingrypende veranderings aan mense se ingesteldheid en hulle optrede. Dié publikasie gee wenke oor hoe jy energie kan bespaar, minder water gebruik en afval verminder.  > 
Krediet
(Lêertipe: pdf; groote: 503 KB)
Hierdie pamflet bevat inligting oor wat om in aanmerking te neem voordat krediet aangegaan word en wat om te doen as jy nie jou terugbetaling verpligtinge kan nakom nie of jou skuld vroeër wil afbetaal.  > 
Krediet en Lenings
Die meeste mense het een of ander vorm van krediet of lening. Krediet is handig want dit laat jou toe om iets te koop wanneer jy dit nodig het. Daar is talle regulasies en beskermingsmaatreëls wat sorg dat krediteure en leners jou nie uitbuit nie. Die beste beskerming is egter om seker te maak dat jy weet wat jou regte en verpligtinge is.  > 
Krismisbox Deliverables 2005 (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 119 KB)
This document gives a detailed list of all the deliverables promised by the Premier of the Western Cape, Ebrahim Rassool. They are to be delivered by 25 December 2005.  > 
Kwelvrae oor MIV en Vigs
Dié dokument beantwoord kwelvrae wat dikwels in gemeenskapskoerante verskyn.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 Mei 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo