Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
VERSLAE EN NAVORSING: V
Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel.
Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorieë in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
A  B  C  D  E  F  G  H  I  J  K  L  M  N  O  P  Q  R  S  T  U  V  W  X  Y  Z 
Verslag Oor Die Kultuurtransformasie-Indaba
(Lêertipe: pdf; groote: 274 KB)
2005
Kultuursake (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die Finale verslag oor die Kultuurtransformasie-Indaba aangebied deur die Wes-Kaapse Provinsiale Departement van Kultuursake en Sport, 20 en 21 Augustus 2004.  > 
Verslag: Wes-Kaapse Waterberaad (19 en 20 Mei 2003)
(Lêertipe: pdf)
Suid-Afrika is 'n dor land met 'n gemiddelde reënval van net meer as die helfte van die wêreldgemiddelde van 900mm per jaar. Verder is die reënval oneweredig versprei oor verskillende dele van die land. In terme van internasionale norme sal Suid-Afrika binne die afsienbare toekoms as "waterskaars" geklassifiseer word.  > 
Victim Survey: March/April 2002 (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 476 KB)
1 April 2002
Departement van Gemeenskapsveiligheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
This survey is aimed at informing both the police and the public on crime, crime trends and the effects of crime on society.  > 
Vigilantism in the Western Cape (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 299 KB)
2005
Veiligheidsinligting en -navorsing (Departement van Gemeenskapsveiligheid, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
This report gives a brief overview of vigilantism international and in South Africa before analysing the situation in the Western Cape, especially the Cape Flats. Special attention is also given to the motives behind vigilantism, the danger of taking the law into one's own hands, and best practices to deal with vigilantism.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 February 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo