Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
HEFFINGS EN REGULASIES
Companies and Intellectual Property Registration Office Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information for registering companies, close corporations, designs, copyrights, patents and trademarks. There is also an online registration facility and various search facilities, such as an enterprise search.  > 
Besigheidslisensies (Diens)
Benewens die registrasie van besighede word ingevolge die Wet op Besighede van sekere besighede vereis om besigheidslisensies te kry.  > 
Registering a Company: Frequently Asked Questions (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This is a detailed document answering questions that are frequently asked regarding: registering a company, registering a prospectus, deregistering a company, amending a company registration, the liquidation process and lodging financial statements.  > 
Die Beskerming van jou Intellektuele Eiendom (Diens)
Wanneer 'n onderneming waarde skep op grond van 'n idee, proses, handelsmerk of produk, kan dié waarde beskerm word en kan voorkom word dat ander mense geldelik daaruit voordeel kan trek, deur die intellektuele eiendomsreg daaroor te laat registreer.  > 
Companies Act, 61 of 1973 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: txt)
No. 61 of 1973
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act brings all the legislation regarding companies together. It includes provisions on types of company, company registration, functions of directors and shares and shareholdings.  > 
Close Corporations Act, 69 of 1984 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 69 of 1984
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
This law provides for the formation, registration, incorporation, management, control and liquidation of close corporations.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo