Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
IDENTIFIKASIE, IMMIGRASIE EN BURGERSKAP
Bekom 'n Identiteitsdokument (Diens)
'n Identiteitsdokument is 'n amptelike dokument wat gebruik word om 'n persoon te identifiseer. Elke land moet sy burgers kan identifiseer. Privaat en openbare instellings het ook bewyse nodig dat u is wie u sê u is (byvoorbeeld vir banksake en om te stem).  > 
Aansoek om 'n Geboortesertifikaat (Diens)
'n Geboortesertifikaat word uitgereik wanneer 'n kind by die staat geregistreer is. Dit bevat die besonderhede van die kind en word vereis as bewys van identiteit.  > 
Passports (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 260 KB)
Binnelandse Sake-blitslyn (Diens)
Indien u inligting by Binnelandse Sake soek, kan u die Binnelandse Sake-blitslyn by 0800 60 11 90 skakel.  > 
Blitslyn vir Navrae oor die Immigrasiewet, 2002 (Diens)
Die Departement van Binnelandse Sake het telefoniese blitslyne om mense wat inligting omtrent immigrasie soek of wat vrae oor die Immigrasiewet van 2002 het, te help.  > 
Identification Act, 68 of 1997 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 90 KB)
No. 68 of 1997
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
This legislation sets out when and how South African identity documents are to be issued. It also provides for the creation and maintenance of the population register.  > 
Immigration Act, 13 of 2002 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 2.2 MB)
No. 13 of 2002
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act sets out the conditions under which people may enter the country, stay in the country and leave the country.  > 
Refugees Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
No. 130 of 1998
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act sets out how and when people can apply for asylum in South Africa. It defines who a refugee is and when refugee protection will be granted.  > 
Births and Deaths Registration Amendment Act, 67 of 1997 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
No. 67 of 1997
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act amends the Births and Deaths Registration Act, 1992, so as to further regulate changing the particulars on documents held by the Department of Home Affairs. It also provides for the assumption of another surname.  > 
South African Citizenship Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 88 of 1995
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act sets out how South African citizenship is acquired and lost and when it can be resumed.  > 
South African Passports and Travel Documents Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 4 of 1994
Departement van Binnelandse Sake (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act provides for the issuing of South African Passports and travel documents.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 November 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo