Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DRANK
Western Cape Liquor Board Agendas: 2008 (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
These are the agendas for the meetings of the Western Cape Liquor Licence Board for 2008. Each Agenda lists the liquor licence applications that the Board has discussed or will be discussing at the meeting.  > 
Wes-Kaapse Drankwetsontwerp (Wetsontwerpe)
(Lêertipe: pdf; groote: 163 KB)
No. B8 of 2005
Komentaar op hierdie Westontwerp moet gestuur word aan Die Waarnemende Sekretaris: Wes-Kaapse Provinsiale Parlement; (Aandag: Me. N F Saliwa); Posbus 648; Kaapstad 8000 of deur epos aan nsaliwa@wcpp.gov.za of deur faks aan NF Saliwa by 021 487 1685.  > 
Dranklisensie-aansoeke (Diens)
Daar word van enigiemand wat drank wil verkoop, vervaardig of versprei, verwag om oor 'n dranklisensie te beskik.  > 
Liquor Licence Renewal Information (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 53 KB)
This note provides information on when and how to renew your liquor licence.  > 
Contact Details: Liquor Licensing (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This is a comprehensive list of contacts relating to liquor regulation.  > 
Hulp met Taverne Lisensies (Diens)
Die oogmerk van die tavernelisensiëring inisiatief is om die eienaars van sjebiens en mense wat ongelisensieerde drinkplekke bedryf, aan te moedig om hulle ondernemings wettig te maak.  > 
Liquor Act, 27 of 1989 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 27 of 1989
Besigheidsregulering (Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
This Act contains provisions regulating the sale of liquor, including provisions creating a Liquor Board and provisions outlining liquor licensing procedures.  > 
Liquor Act, 59 of 2003 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 59 of 2003
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
The act provides for essential national standards and minimum standards required for the rendering of services. It also provides for measures to promote co-operative government in the area of liquor regulation.  > 
Assessment Guidelines for Liquor Licence Applications within Residential Areas (Riglyne, Handleidings en Voorskrifte ) (net in Engels beskikbaar)
Besigheidsregulering (Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Find current Western Cape Liquor Board Assessment Guidelines for liquor licence applications within residential areas as referred to in Section 22 (of the Liquor Act, Act 27 Of 1989)  > 
Besware teen dranklisensie-aansoeke (Diens)
Jy kan beswaar maak teen 'n aansoek om 'n dranklisensie.  > 
Klagtes oor Persele met Dranklisensies (Diens)
As 'n gelisensieerde handelaar 'n ergernis veroorsaak, kan dit strydig met die Drankwet of die voorwaardes van die lisensie wees. 'n Klagte moet by die polisie ingedien word wat stappe teen die handelaar sal doen. Waar 'n gemeenskapsorganisasie, byvoorbeeld 'n gemeenskapspolisiëringsforum of belastingbetalersvereniging, in 'n ...  > 
Wes-Kaapse Drankraad (Openbare Entiteit)
Current Valid Liquor Licences in the Western Cape (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This is a summary of all valid liquor licences in the Western Cape as of August 2003 to current.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Maart 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo