The Ke Moja programme aims to give members of the community (facilitators) the skills and knowledge they need to facilitate group information sessions to educate children between the age of 10 and 18 about the hazards of substance abuse. >
Premier Ebrahim Rasool and members of the Provincial Cabinet will launch the Western Cape Provincial Government Substance Abuse Strategy at Tafelsig Secondary School today at 12:00. The new strategy focusses on working in a focussed fashion in specific communities, assisting them to work with Government ... >
Gemeenskapsgebaseerde geestesgesondheidsorgdienste is op primêre en hospitaalvlak beskikbaar vir kinders, adolessente en volwassenes met probleme met die misbruik van dwelmmiddels. >
Mense wat hulp nodig het met die misbruik van middels, kan in Sentrums vir Dwelmbehandeling opgeneem word of hulle kan toegang kry tot dwelm- en alkoholberadingsdienste. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Mei 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering