Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
BASIESE DIENSTE/INFRASTRUKTUUR/NUTSDIENSTE
Zenzele-pad-instandhoudingsprogram (Projek)
Om 'n pad-instandhoudingsprogram in te stel deur die maksimum aantal mense van die plaaslike gemeenskap in diens te neem.  > 
Gratis Water en Elektrisiteit (Diens)
Die regering het 'n plan aangekondig om gratis basiese water- en elektrisiteitdienste vir almal te verskaf. Daar is ook 'n inisiatief vir gratis sanitasiedienste.  > 
Local Government Responsibilities (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The Constitution states the local municipalities are responsible for the following:beaches and amusement facilities, billboards and the display of advertisements in public places, cemeteries, funeral parlours and crematoria, cleansing, control of public nuisances, control of undertakings that sell liquor to the public, facilities for the ...  > 
Munisipale Belasting (Diens)
Munisipaliteite is daarvoor verantwoordelik om basiese dienste te verskaf aan almal wat binne hulle regsgebied woon. Hierdie dienste sluit die volgende in:Watervoorsiening, Versameling en wegdoen van riool, Vullisverwydering, Voorsiening van elektrisiteit en gas, Bou en instandhouding van munisipale paaie, Stormwaterdreinering, Straatbeligting, Munisipale parke en ontspanning.  > 
City of Cape Town Customer Care Services (Diens) (net in Engels beskikbaar)
In September 2003, the City of Cape Town launched a new Contact Centre. The Centre handles queries regarding municipal services and accounts.  > 
Energiebesparingswenke (Openbare Inligting)
Die publikasie gee verbruikers wenke oor hoe om krag en energie te bespaar.  > 
Property Rates Bill: Key Information (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf)
This document outlines what rates are and how they work. It also introduces the new Bill and explains how this proposed law will impact on municipalities and property owners.  > 
National Water Bill (Wetsontwerpe) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 329 KB)
1 Oktober 1998
This bill provides for fundamental reform of the law relating to water resources, repeals certain laws and provides for matters connected therewith.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 7 Maart 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo