Die provinsiale Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting staan Nie-Winsgewende Organisasies (NWO's) by in terme van befondsing, terwyl die nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling verseker dat alle NWO's geregistreer is. >
This is the list of all non-profit organisations in the Western Cape which are registered with the Department of Social Development. The list includes registration details, as well as basic information on each organisation. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering