Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
OLIE EN GAS
MEDS: Input Papers into Micro Economic Strategy for Western Cape: 2005 (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
Kaapse Olie- en Gasvoorsieningsinisiatief (COGSI) (Diens)
Die oplewing in Aflandige Olieveld-bedrywighede in Wes-Afrika hou aansienlike moontlikhede vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika in. Ons geografiese ligging (na aan die olievelde), gesofistikeerde sakeomgewing, nywerheidskrag en goeie hawegeriewe (Kaapstad en Saldanha) maak die Wes-Kaap die ideale ligging vanwaar buitelandse maatskappye hulle operasies kan bedien.  > 
Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur ń verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry.  > 
Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS): Gehalteverbetering van Suid-Afrikaanse produkte en dienste (Diens)
Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde is verantwoordelik vir die regulering van die gehalte van Suid-Afrikaanse produkte en dienste.  > 
Industrial Development Corporation of South Africa (IDC) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This website provides background information on the IDC and its activities locally and elsewhere in Africa. It contains detailed information on obtaining financial assistance for your business through the IDC.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 September 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo