Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
VERBRUIKERSREGTE
Krediet en Lenings (Openbare Inligting)
Die meeste mense het een of ander vorm van krediet of lening. Krediet is handig want dit laat jou toe om iets te koop wanneer jy dit nodig het. Daar is talle regulasies en beskermingsmaatreëls wat sorg dat krediteure en leners jou nie uitbuit nie. Die beste beskerming is egter om seker te maak dat jy weet wat jou regte en verpligtinge is.  > 
Verbruikersklagtes (Diens)
Indien u ontevrede is met ń diens of ń produk, het u die reg om ń klagte in te dien. U kan ń verbruikersklagte by Verbruikersake en Regverdige Handel indien.  > 
Werksessies, Seminare en Inligtingsdienste Rakende Verbruikersake (Diens)
Verbruikersdienste en Billike Handel voorsien inligting aan die publiek rakende hulle regte as verbruikers.  > 
Verbruikersadvieskantore (Fasiliteitkategorie)
Wat is Verbruikersregte? (Openbare Inligting)
In die 2004 Nasionale Verbruikerspeiling is bevind dat baie min Suid-Afrikaners weet wat hulle verbruikersregte is. Dié kort publikasie skets die agt internasionaal-erkende verbruikersregte wat die grondslag van verbruikersregte-organisasies en veldtogte vorm. Die regte is nie dieselfde as die menseregte wat in die Grondwet bevat is nie, hoewel die een die ander op baie maniere aanvul.  > 
National Consumer Survey (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 269 KB)
2004
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
The results of this survey show that South African consumers do not have a clear idea of what their consumer rights are. A large number of respondents siad that they would like more information about all aspects of consumer rights.  > 
Oorlewingsgids (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 330 KB)
Hierdie pamflet bevat inligting oor verbruikersregte en gee wenke oor verstandige aankope.  > 
Bêrekoop (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 261 KB)
Hierdie pamflet gee inligting oor die regte en pligte van verkopers en kopers wat 'n bêrekoop-ooreenkoms aangaan.  > 
Krediet (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 503 KB)
Hierdie pamflet bevat inligting oor wat om in aanmerking te neem voordat krediet aangegaan word en wat om te doen as jy nie jou terugbetaling verpligtinge kan nakom nie of jou skuld vroeër wil afbetaal.  > 
Die Balju (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 308 KB)
Hierdie pamflet gee inligting oor die balju's van die hof en hul pligte.  > 
Motors: Koop en Herstel (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 288 KB)
Hierdie pamflet bevat verbruikersinligting oor die koop van 'n nuwe motor en hoe om jou motor te laat herstel.  > 
The Self-Help Approach to Consumer Problems (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 1.2 MB)
This handbook contains information on consumer rights and consumer organisations. It also contains a simplified complaints procedure and tips on how to be a smart customer.  > 
Western Cape Consumer Affairs (Unfair Business Practices) Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 49 KB)
No. 10 of 2002
Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
This Act provides for the creation of an Office of Consumer Protector to receive and investigate complaints of alleged unfair business practices. It also provides for a Consumer Affairs Tribunal to be established to hear cases regarding unfair business practices.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 20 Augustus 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo