Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
VORMS
Abnormale Vrag/Voertuigpermitaansoekvorm (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 58 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n permit om 'n abnormale vrag of voertuig te vervoer.  > 
Aansoek om Byeenkoms te Hou (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 40 KB)
Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om toestemming te vra om 'n provinsiale pad vir die doeleindes van 'n byeenkoms, soos 'n sportbyeenkoms, te gebruik.  > 
Form 1-P1: Application for Conversion of a Permit to an Operating Licence (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 222 KB)
This form needs to be completed when you apply for a permit for an operating licence.  > 
Form 4-P1: Application for Amendment of Operating Licence to Replace a Specified Vehicle (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 197 KB)
Vorm ADS: Aansoek om Registrasie as Motorhandelaar (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 91 KB)
Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n besigheid as motorhandelaar te registreer.  > 
Vorm ADV: Aansoek om Deregistrasie (Skrapping) van Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 206 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word indien u u voertuig om enige rede moet deregistreer, byvoorbeeld indien u voertuig gesteel word.  > 
Vorm ALV: Aansoek om Lisensiëring van Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 126 KB)
Vorm ALV moet ingevul word wanneer 'n voertuig vir die eerste keer gelisensieer word of wanneer die voertuiglisensie jaarliks hernu word.  > 
Form ANR: Application and Notice In Respect of Traffic Register Number (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 48 KB)
Vorm CDV: Aansoek om Sertifikaat/Duplikaatdokument ten opsigte van Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 136 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word indien u 'n gewaarmerkte of duplikaatafskrif van u motorregistrasiedokumente verlang.  > 
Vorm CNV: Verandering van Besonderhede van / Kennisgewing ten opsigte van Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 66 KB)
Indien u voertuigbesonderhede verander, moet u die registrasiebesonderhede bywerk deur hierdie vorm in te vul.  > 
Vorm VRK: Verklaring ten opsigte van Verlore Dokumente (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 61 KB)
Indien u voertuigdokumente verlore geraak het, moet u dit verklaar deur hierdie vorm in te vul.  > 
Form DL1: Application for Driving Licence (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 77 KB)
Form LL1: Application for Learner's Licence (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 56 KB)
Vorm VIB: Aansoek en Kennisgewing ten opsigte van Registrasie van 'n Vervaardiger / Invoerder / Bouer van Voertuie (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 79 KB)
Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n maatskappy as 'n vervaardiger, invoerder of bouer van motorvoertuie te registreer.  > 
Vorm MNP: Aansoek en Kennisgewing ten opsigte van Registrasie van 'n Vervaardiger van Nommerplate (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 38 KB)
Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n besigheid as 'n vervaardiger van nommerplate te registreer.  > 
Vorm MHN1: Aansoek en Kennisgewing ten opsigte van Motorhandelnommer en Permitte (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 56 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n motorhandelnommer of motorhandelpermit.  > 
Vorm NCO: Kennisgewing van Verandering van Eienaarskap/Verkoop van Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 28 KB)
Indien u u voertuig verkoop, word van u vereis om die owerheid daarvan in kennis te stel deur vorm NCO in te vul.  > 
Vorm KVB: Kennisgewing van Verandering van Adres of Besonderhede van Persoon of Instelling (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 20 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word om die owerheid van verandering van u adres of ander besonderhede in kennis te stel.  > 
Form RIM: Request to Introduce a Motor Vehicle / Update Motor Vehicle Particulars (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 102 KB)
Vorm TLG: Aansoek om Terugbetaling van Lisensiegelde (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 55 KB)
U lisensiegelde kan in sekere gevalle aan u terugbetaal word. Om vir terugbetaling aansoek te doen, moet vorm RLF ingevul word.  > 
Vorm RLV: Aansoek om Registrasie en Lisensiëring van Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 176 KB)
Hierdie aansoekvorm moet ingevul word om 'n nuut-aangeskafte voertuig (nuut of tweedehands) te registreer.  > 
Vorm SLN1: Aansoek ten opsigte van Spesiale Lisensienommer vir Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 82 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek te doen om 'n spesiale of persoonlike lisensienommer.  > 
Vorm BVK: Beëdigde Verklaring ten opsigte van Opgeboude Motorvoertuig (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 40 KB)
Indien 'n voertuig uit onderdele opgebou is, moet die persoon wat dit gebou het, 'n beëdigde verklaring te dien effekte aflê.  > 
Vorm TSP1: Aansoek om Tydelike/Spesiale Permit (Vorm)
(Lêertipe: pdf; groote: 26 KB)
Hierdie vorm moet ingevul word om aansoek om 'n tydelike of spesiale permit te doen.  > 
Form TV 3/2: Application for Transfer of a Permit (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 274 KB)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Maart 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo