Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SEKTORONTWIKKELING
Inligting oor Nywerheidsektore (Diens)
U kan inligting oor provinsiale en nasionale besigheids- en nywerheidsektore deur ń verskeidenheid staatsdepartemente en openbare entiteite verkry.  > 
Steun vir AgriSake (Diens)
Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme.  > 
Kaapse Olie- en Gasvoorsieningsinisiatief (COGSI) (Diens)
Die oplewing in Aflandige Olieveld-bedrywighede in Wes-Afrika hou aansienlike moontlikhede vir die Wes-Kaap en Suid-Afrika in. Ons geografiese ligging (na aan die olievelde), gesofistikeerde sakeomgewing, nywerheidskrag en goeie hawegeriewe (Kaapstad en Saldanha) maak die Wes-Kaap die ideale ligging vanwaar buitelandse maatskappye hulle operasies kan bedien.  > 
Cape Biotech Inisiatief (Diens)
Die Cape Biotech Inisiatief (CBI ) is in 2002/2003 bekendgestel. Dit is ń sambreelforum wat daarop gemik is om ń biotegnologiese nywerheidspil in die Wes-Kaap te skep. Die CBI verteenwoordig die belange van die nywerheid, akademiese instellings, die regering, finansies, die publiek en ...  > 
Biotechnology Strategy for South Africa (Strategiese Plan/Sakeplan) (net in Engels beskikbaar)
2001 - 2006
Departement van Wetenskap en Tegnologie (Die Regering van Suid-Afrika)
Cape Information Technology Initiative (CITI) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
CITI is a not-for-profit organisation focused on developing the ICT industry in the Western Cape. CITI's goal is to promote Cape Town as a global IT hub and gateway into Africa, thereby facilitating the creation of jobs and prosperity through IT. This website contains information on CITI business development cluster marketing and networking research and public policy skills development.  > 
Western Cape Information and Communication Technology Sector Scan 2001: Executive Summary (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 631 KB)
Departement van Handel en Nywerheid (Die Regering van Suid-Afrika)
Technology for Women in Business (TWIB) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information on TWIB, including details of TWIB projects and events. It also includes information on business planning and presentations. It also includes details of TWIB training which includes modules on introducing PCs, using ITC in business and e-business.  > 
Industrial Development Corporation of South Africa (IDC) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This website provides background information on the IDC and its activities locally and elsewhere in Africa. It contains detailed information on obtaining financial assistance for your business through the IDC.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 September 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo