Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
KOMMUNIKASIE
Directory of Free Public Internet Access Points in the Western Cape (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
Soek 'n Poskode (Diens)
Die soekgerief laat jou toe om 'n pleknaam of poskode in te vul.  > 
Volg en Spoor jou Posstukke Op (Diens)
Jy kan posstukke aanlyn volg deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se Posstuknavraagstelsel te gebruik.  > 
Doen Aansoek om 'n Sakepos-afleweringsdiens (Diens)
Om aansoek te doen om die sakepos-afleweringsdiens, vul asseblief die vorm op die Poskantoorwebwerf in, druk dit en handig dit by jou plaaslike poskantoor in.  > 
Doen aansoek om 'n Private Posafleweringsdiens (Diens)
Die private posafleweringsdiens is beskikbaar vir indiwiduele kliënte en huishoudings.  > 
Hernu Posbusse en Privaatsakke Aanlyn (Diens)
Jy kan jou jaarlikse Posbus- of Privaatsakhuur hernu deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor se veilige aanlynbetaalstelsel te gebruik.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo