Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
OPENBARE VERVOER
Inligting oor Busdienste (Diens)
Golden Arrow voorsien tans busdienste. Hierdie bestaande kontrakte sal deur kontrakte met KMMO operateurs vervang word om bemagtiging en werksgeleenthede te skep. Busroosters kan per e-pos of by die Golden Arrow webwerf gekry word.  > 
Inligting oor Metertaxi- en Toeristevervoer (Diens)
Verskeie vervoergeriewe is beskikbaar vir toeriste wat die Wes-Kaap besoek. Dit sluit toerbusse, pendeldienste, metertaxi's en huurdienste in.  > 
Inligting oor Minibustaxidienste (Diens)
Die Provinsiale Regeringsdepartement van Vervoer en Openbare Werke is verantwoordelik vir regulering van die minibustaxibedryf in die provinsie. Die regulerende liggaam is die provinsiale taxikantoor wat by die volgende nommers geskakel kan word ...  > 
Passassierstreindienste - Kaapstad (Diens)
Treindienste word deur Metrorail voorsien. Die CapeMetrorail webwerf bied bygewerkte inligting oor tydroosters, tariewe en roetes.  > 
Nasionale Reisopname (Projek)
Statistiek Suid-Afrika het van 25 Mei tot 20 Junie 2003 'n Nasionale Reisopname namens die nasionale Departement van Vervoer gedoen.  > 
Taxi-herkapitaliseringsprojek (Projek)
Die Taxi-herkapitaliseringsprojek het ten doel:om die diensgehalte van taxis te verbeter; om die veiligheid van passassiers te verbeter; om bekostigbare bedryfsoperasies te bevorder; om reisigers se gerief te verbeter; om die taxi-bedryf van 'n kontant-gebaseerde betalingstelsel na 'n kontantlose stelsel te omvorm; om die bedryf ...  > 
Snelbusvervoerstelsel (Projek)
Stedelike ontwerp gedurende die apartheidjare het veroorsaak dat Kaapstad se armes en werkersklas die verste van hul werkplekke af woon. Baie mense is dus op openbare vervoer aangewese.  > 
Taxi Re-capitalisation (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: doc; groote: 22 KB)
This document briefly sets out the progress of the taxi recapitalisation programme from 1999 to July 2003.  > 
Convenient Dial-a-Ride for the Physcially Disabled (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 389 KB)
This brochure provides information on the special needs public transport service, Dial-a-Ride.  > 
Report on the Rationalisation of Public Transport Fares in the City of Cape Town - Final Draft (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf)
2001
Stad Kaapstad
The overall aim of the fare integration programme is to develop an Integrated Fare Collection System for the City of Cape Town. This report is aimed at developing a fare policy. It looks at creating a system of zones within the city and suggests a commercial fare structure.  > 
Metro Trans Information Centre Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This website contains information on public transport services in the Cape Metropole. The schedules section contains times and costs for buses, trains, taxis, special needs transport and inter city transport.  > 
Airports Company South Africa (ACSA) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This website contains information on all the public airports in South Africa. It includes up to the minute information on arrivals and departures and flight schedules.  > 
MetroRail Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
The Commuter section of the site contains information on train services, news events and commuter forums. Detailed information for the Western Cape can be accessed through the Cape Metrorail site.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo