Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
VERKEER, ONGELUKKE EN PADVEILIGHEID
Speeding Fines for Light Motor Vehicles (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
Traffic officers and departments refer to this table of speeding fines, determined by a magistrate, when deciding how much a speeding fine should be.  > 
Padveiligheidfeite (Openbare Inligting)
Dié publikasie kyk na van die basiese aspekte van padveiligheid, wat spoed, dronkbestuur en padwoede insluit.  > 
Wat om op 'n Ongelukstoneel te Doen (Openbare Inligting)
Dié dokument bevat stapsgewyse inligting oor wat om te doen as jy by 'n voertuigongeluk betrokke is.  > 
Bekom 'n afskrif van 'n Ongeluksverslag (Diens)
Indien u in 'n ongeluk was, moet u dit by die polisie aanmeld wat 'n ongeluksverslag sal invul. Indien u in die toekoms die besonderhede van die ongeluk of 'n afskrif van die ongeluksverslag wil bekom, kan u uitvind of die ongelukverslag gehou word by ...  > 
Virtuele Asemtoetser (Diens)
Dit is 'n aanlyndiens, wat jou in staat stel om te bereken of jy oor die wetsperk is of nie, gegrond op wat jy gedrink het, jou liggaamsgewig, tyd en geslag.  > 
Verkeersboetes: Vrae wat Dikwels Opduik (Diens)
Elke munisipaliteit hanteer verkeersboetes binne hulle jurisdiksie. Dit is jou reg om spoedkamerafotos te sien en skriftelik enige verkeersboete te betwis wat jy ontvang.  > 
Provinsiale Verkeersongelukdata (Diens)
Die Departement van Vervoer en Openbare Werke hou rekord van ongelukke wat in die provinsie plaasgevind het.  > 
National Transport Information System (NaTIS) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information on NaTIS, eNaTIS and the credit card format driving licence conversion programme. It also contains statistics on vehicles, driver's licences, accidents and road signs.  > 
Road Accident Fund Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information and advice on claiming from the RAF. You can also download claims forms and check the status of your claim.  > 
Arrive Alive Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This comprehensive site contains detailed information on road safety, including information on various safety hazards such as the condition of your vehicle and drunken driving. There is also information on how to respond in an emergency, and a discussion forum.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Desember 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo