Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
VERVOER VIR SPESIALE BEHOEFTES
Vervoerinligting vir Gehoorgestremdes (Diens)
Kaapstad Munisipaliteit het hierdie openbarevervoerdiens vir dowes ingestel. Dit stel mense met gehoorgestremdheid in staat om inligting oor openbare vervoer, soos bus- en treinroosters, roetes en bestemmings oor die telefoon deur die gebruik van 'n Telkomtoestel met die naam Teldem te bekom. Die inligting is ...  > 
Convenient Dial-a-Ride for the Physcially Disabled (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 389 KB)
This brochure provides information on the special needs public transport service, Dial-a-Ride.  > 
Bel-'n-Rit: Vervoerdienste vir Persone met Spesiale Behoeftes (Diens)
Bel-'n-Rit is 'n vervoerdiens vir mense vir wie ander vorms van openbare vervoer nie geskik is nie as gevolg van hulle spesiale behoeftes.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 November 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo