Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
OPLEIDING EN MENTORSKAP
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief, Provinsiaal (Staatsliggaam)
Die RED-deurprojek is 'n inisiatief van die  KMMO-ontwikkelingsubdirektoraat binne die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme. Die subdirektoraat beoog om die ontwikkeling van kein en/of swart-besitte ondernemings te bevorder.   Wat is die RED-deur?, Hoe kan die RED-deur jou help? Aanlyn RED-deur Kleinsakegereedskapstel, ...  > 
Resources for Small Businesses (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
These are some of the many public and private sector organisations that provide support for small businesses.  > 
Bystand aan Jong Entrepreneurs (Diens)
In 2001-2002 het 3 000 leerders van 64 skole opleiding ontvang om entrepreneurs te word.  > 
Kleinsakementorskap (Diens)
As jy 'n kleinsake-eienaar is en indiwiduele steun en bystand nodig het, sal RED-deur Adviessentrums in talle dele van die Wes-Kaap in staat wees om raad te gee, jou te jelp om 'n aksieplan op te stel en jou te verwys na ander organisasies wat ...  > 
Thuso Mentorship (Openbare Inligting) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The Thuso Mentorship mentorship helps entrepreneurs develop the skills they need to run successful businesses. This is a brief guide to how it works and how to apply.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Augustus 2008 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo