Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
AANSPORINGS EN TOELAES
Toegang tot Finansiering en Inligting oor Aansporingskemas (Diens)
Die volgende is die hoof regeringsdepartmente, openbare entiteite en openbare-private vennootskappe wat klein ondernemings help om toegang tot finansiering te kry ...  > 
Small Business Development Agency (SEDA) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
The Small Enterprise Development Agency (seda) is the Department of Trade and Industry's agency for supporting small business in South Africa. It contains information on starting and running your own business, including finance, management, tendering, BEE and more. There is also a collection of useful factsheets to download.  > 
Sakekompetisies (Diens)
As jy 'n uitmuntende besigheidsidee het, kan jy dit in 'n werklike onderneming laat ontwikkel deur vir een van die sakekompetisies in te skryf wat deur die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme ondersteun word ...  > 
Swart Ondernemings Verskaffersprogram (Diens)
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Augustus 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo