Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
ARGIEWE
Toegang tot Argiewe (Diens)
Die Argief-en Rekorddiens van die Wes-kaap gee die publiek toegang tot regeringsdokumente en private versamelings wat 20 jaar of meer oud is. Die argief word gebruik vir akademiese, regerings- en private navorsing.  > 
Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (NOAIOS) (Diens)
Die Nasionale Outomatiese Argiefinligtings-opspoorstelsel (genaamd NOAIOS) is 'n aanlynhulpmiddel waarmee argiefinventarisse deursoek kan word. Die katalogusse is 'n lys van die beskikbare argiefdokumente wat opgeneem is in die Nasionale Argief van Suid-Afrika se geriewe.  > 
National Archives of South Africa Act, 43 of 1996 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 43 of 1996
Biblioteek- en Argiefdienste (Departement van Kultuursake en Sport, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
South African Data Archive Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
The South African Data Archive (SADA) serves as a broker between a range of data providers (e.g. statistical agencies, government departments, opinion and market research companies and academic institutions) and the research community.  > 
National Archives Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information about the National Archives and Records Service. It also provides information to the public and government bodies on the services offered by the National Archives.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo