Sewe kulturele sentrums is beskikbaar vir gebruik deur organisasies of verenigings wat kulturele of opvoedkundige programme aanbied. Die kulturele sentrums bied verblyf en konferensiegeriewe aan. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 Augustus 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering