Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
BEFONDSING EN ONDERSTEUNING
Steun vir Musikante in die Wes-Kaap (Diens)
'n Behoefte om die musiekbedryf te herstruktureer is oor 'n tydperk uitgeken deur besorgde musikante, maar hulle het voorheen geen steun van die regering gehad nie. Die siekte van Mnr Robbie Jansen, die Jazzlegende van Kaapstad het weer die verknorsing van musikante na vore gebring.  > 
Belegging in Kultuur: Finansiering vir Kuns- en Kultuurprojekte (Diens)
Die Provinsiale Departement van Kulturele Sake en Sport, deur die Belegging in Kultuurinisiatief, soek aansoeke vir finansiering van kulturele projekte. Belegging in Kultuur: Agtergrond, Wie kan Aansoek doen om Finansiering? Hoe om Aansoek te Doen , Kontakbesonderhede , ...  > 
Funding for Projects Promoting Heritage Resource Conservation (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The National Heritage Resources Fund is a national heritage resources assistance programme. It is managed by the South African Heritage Resources Agency (SAHRA). The programme provides grants or loans to approved community organisations or individuals for projects. Projects considered must promote heritage resource conservation ...  > 
Befondsing vir Projekte wat ons Erfenis Bevorder, Ontwikkel en Bewaar (Diens)
Befondsing is beskikbaar vir kuns- en kultuurprojekte wat deur kultuurorganisasies onderneem word. Projekte moet gerig wees op die bevordering, bewaring en ontwikkeling van die kultuur en erfenis.  > 
Projekbefondsing vir die Ontwikkeling van Kultuur- en Erfenistoerisme (Diens)
Befondsing is beskikbaar vir kuns- en kultuurprojekte wat deur kultuurorganisasies onderneem word. Projekte behoort gerig te wees op die ontwikkeling van kultuur- en erfenistoerismeprodukte en -infrastruktuur.  > 
Western Cape Cultural Commission Purpose and Functions (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The Commission was established in 1999 in terms of the Western Cape Cultural Commission and Cultural Councils Act, 1998 (Act 14 of 1998). The Commission is a statutory body consisting of 11-14 members appointed by the Western Cape Minister of Cultural Affairs, Sport and Recreation ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo