Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SAAIBOERDERY
Diens vir die Diagnosering van Plantsiektes (Diens)
Die Plantpatologielaboratorium by Elsenburg bied 'n diens vir die diagnosering van plantsiektes aan die publiek van die Wes-Kaap.  > 
Oesvoeding Adviserende Diens (Diens)
Die Oesvoeding Adviserende Diens verskaf voedingstof- en kunsmisaanbevelings en diagnose van voedingsprobleme gebaseer op grond, water en plantontledings.  > 
Onkruiddoder-adviesdiens (Diens)
Kragtens wet moet alle landbou-chemikalië, waaronder onkruiddoders, getoets word vir doeltreffendheid en oesveiligheid voordat dit kommersieël beskikbaar gestel word.  > 
Besproeiingsdienste (Diens)
Die Afdeling Besproeiing van die Direktoraat Landbou-ingenieursdienste voorsien advies en leiding ten einde besproeiers te help om water doeltreffender te gebruik. Hierdie hulp behels onder meer om die ontwerp van besproeiingstelsels na te gaan, en om die stelsels in gebruik uit te toets ten einde ...  > 
Pedologie (Grondkunde) Diens (Diens)
Die Pedologie-eenheid van die Bronbenuttingseenheid verskaf 'n grondklassifiseringsdiens vir beide handels- en nuwe boere wat bestaan uit 'n verslag en 'n grondkaart.  > 
Purchasing Veld Seed (Diens) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
You can buy the following veld seed from the Department of Agriculture office in Worcester:Tipteris sinuata ("Karoo bitou"), Eriocephalus africanus ("Kapokbos"), Hirpicium integrifolium ("Haarbossie"), Chaetobromus dregeanus ("Hartbeesgras")  > 
Kontrolering van die Gehalte van en Versekering van die Gesondheid van Plante (Diens)
Die Nasionale Plantbeskermingsorganisasie van Suid-Afrika is verantwoordelik vir die versekering van die gesondheid en gehalte van plante wat in Suid-Afrika groei of ingevoer word na Suid-Afrika.  > 
Inorganic Analysis of Soil, Plant, Fertiliser, Lime, Gypsum, Compost and Water Samples (Diens) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The Soil, Water and Plant Tissue laboratory at Elsenburg provides inorganic analysis of Soil, Plant, Fertiliser, Lime, Gypsum, Compost and Water with the aim to determine fertiliser needs and status, identification of deficiency symptoms, problem diagnosis and to improve the management of nutrients.  > 
Registration Trials of Herbicides in the Western Cape (Diens) (net in Engels beskikbaar)
All chemicals, such as herbicides, that are used for agricultural purposes must first be tested for effectiveness and safety before they can be released onto the market place. This product registration process is known as the Registration.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo