Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GROND EN INFRASTRUKTUUR
Meganisering (Diens)
Dienste vir die beplanning van meganisering word aan boere gebied ten einde te verseker dat optimale gebruik van landbou-implemente gemaak word. Die bevordering van bewaringsboerdery in die Wes-Kaap (minimale bewerking, die bestuur van oesreste ten einde grondvog te behou, en die implementering van 'n wisselboustelsel) ...  > 
Conservation Planning (Diens) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The Agricultural Engineering Directorate undertakes the planning and design of advanced engineering structures, such as gabions, groynes, waterways and culverts for soil conservation structures, including structures to prevent erosion of riverbanks.  > 
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (HGLO) (Diens)
Die HGLO is op swartes ingestel, en sal hulle bystaan om in toenemende mate deur middel van toekennings toegang tot die gebruik en eienaarskap van landbougrond te verkry. Hierdie toekennings, wat deur die Staat voorsien word, is gratis en dit hoef nie terugbetaal te word ...  > 
Land Redistribution for Agricultural Development (LRAD) (Strategiese Plan/Sakeplan) (net in Engels beskikbaar)
2001
Departement van Landbou (Die Regering van Suid-Afrika)
Land Redistribution for Agricultural Development Information Booklet (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This booklet provides basic information on LRAD and gives advice on how to access the programme.  > 
Land Reform (Labour Tenants) Act, 3 of 1996 (Wet) (net in Engels beskikbaar)
No. 3 of 1996
Departement van Grondsake (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act To provide for security of tenure of labour tenants and provides for labour tenants to acquire land and rights in land.  > 
Technology Development & Transfer: Extension Service to Farmers (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The aim of our extension service is to promote sustainable agricultural systems within the Western Cape in order to ensure prosperous farming communities and rural livelihoods.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo