Die Stad van Kaapstad het 'n bygewerkte gekoppelde Kalender van Gemeenskapsgebeure wat inligting oor die volgende insluit:kunste en drama, kompetisies, handwerkmarkte, vermaak, gesinsaangeleenthede, gesondheid, gesonde en kreatiewe leefwyse, rennies, wetenskap en tegnologie, geestelike gebeure, sport.
>