School sport is promoted through the School Sport Policy and the Sport Stepping Stones Scheme. These aim to initiate programmes that ensure mass participation in sport, the development of talent, promoting integration of school sport, the proper administration of school sport, and an improved proficiency ... >
Die ontwikkeling van gemeenskapsgebaseerde sport is daarop ingestel om geld of infrastruktuur te voorsien vir gemeenskapsportfeeste of sportbyeenkomste. Op hierdie manier poog die Department om deelname aan sport en ontspanning te verhoog deur sportaktiwiteite en rolmodelle te bevorder. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 April 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering