Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
NATUURBEWARING
Guidelines for Planning, Managing and Assessing Off-road Routes in the Western Cape Province (Riglyne, Handleidings en Voorskrifte ) (net in Engels beskikbaar)
Desember 2006
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Uitreiking van Natuurbewaringspermitte (Diens)
Permitte word vereis vir die vang of jag van diere en vis, die kweek, uitvoer of pluk van plante en vir handel met bedreigde spesies. Volle besonderhede oor die verkryging van permitte is by Kaapse Natuurbewaring se webwerf beskikbaar.  > 
Permitte om met Voertuie op die Strand te Ry en Lisensies om Geriewe vir die Tewaterlating van Bote te Bedryf (Diens)
Die Department oorweeg aansoeke vir permitte om met voertuie op die strand te ry vir die doeleindes van wetenskaplike navorsing, ontspanning, die bedryf van toerisme en toegang tot private eiendom waar daar geen ander toegangspad is nie. Die Department oorweeg ook aansoeke vir lisensies om ...  > 
Biodiversity Strategy for the City of Cape Town (Strategiese Plan/Sakeplan) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
2002 - 2004
Stad Kaapstad
White Paper on the Conservation and Sustainable Use of South Africa's Biological Diversity (Witskrif) (net in Engels beskikbaar)
1997
Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
This Paper proposes a biodiversity policy and strategy for South Africa. It looks at how we can protect our environment, how we can use our resources in a sustainable way that benefits everyone and how we can create awareness on how to conserve our biodiversity.  > 
Training on Community Based Natural Resource Management (Diens) (net in Engels beskikbaar)
This is a capacity-building programme that aims to ensure that communities are willing to participate in community-based natural resource management through public participation, consultative meetings and workshops with key stakeholders, NGOs and CBOs and communities. This programme aims to promote and monitor biodiversity in the ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo