Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN DIE PREMIER - NUUSARGIEF: MARCH 2005
Provinsiale Regering van die Wes-Kaap Stel 'n e-Geletterdheidsprojek Bekend
18 Maart 2005
Die Kaapse Vaardighede e-Geletterdheid-loodsprojek is op 17 Maart 2005 afgeskop met die ondertekening van 'n ooreenkoms tussen die provinsiale regering en bridges.org, 'n nie-regeringsorganisasie wat die doeltreffende gebruik van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) in ontwikkelende lande bevorder om 'n verskil in mense se lewens te ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Maart 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo