Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN DIE PREMIER - DIENSTE: SUID AFRIKA EN DIE WES KAAP
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Cape Gateway: Maklike Toegang tot Regeringsinligting en -dienste
Die mense van die Wes-Kaap kan toegang tot provinsiale, nasionale en plaaslike regeringsinligting by die Cape Gateway instapsentrum, inbelsentrum of webblad kry. Cape Gateway is 'n eenstop-inligtingsdiens waar jy besonderhede oor 'n wye reeks regeringsdienste, -projekte en -gebeure kan kry. En as die inligting waarna ...  > 
Die Aanmeld van Bedrog en Korrupsie
Daar is verskeie nasionale en provinsiale instellings wat regeringsbedrog en -korrupsie hanteer. Elkeen van hulle werk met spesifieke soorte sake ...  > 
Provincial Honours (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The Provincial Honours awards were instituted through the Provincial Honours Act 9 of 1999. Section 6 (1) of the Western Cape Provincial Constitution makes provision for the recognition of people rendering exceptional achievements and exceptional meritorious service in the interest of the Province of the ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 April 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo