Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
MUNISIPALE INFRASTRUKTUUR EN RAMPBESTUUR: OORSIG

Die Hoofdirektoraat Munisipale Infrastruktuur en Rampbestuur fasiliteer die verbetering van munisipale infrastruktuur, rampbestuur en brandweerdienste.

Dit bestaan uit die volgende afdelings:

Direktoraat: Munisipale Infrastruktuurverbetering
Direktoraat: Rampbestuur en Brandweerdienste

Funksies:

Hierdie komponent bevorder:

  • effektiewe voorsiening van munisipale infrastruktuur;
  • die ontwikkeling, implementering en instandhouding van effektiewe rampbestuur- en brandweerdienste.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Augustus 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo