Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
STAD KAAPSTAD - BELEID: B
Regeringsbeleid is alfabeties gerangskik.
Beleidsdokumente is ook onder lewensgebeure en kategorieë die Jou Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z  
Beleid oor Volwasse Vermaak: Konsepvoorstelle vir Grondgebruik
(Lêertipe: pdf)
Oktober 2002
Stad Kaapstad
Hierdie konsepbeleid bekyk die volwassevermaakbedryf, die huidige regstatus daarvan en wyses waarop plaaslike owerhede dit kan reguleer. Dit kyk na die huidige stelsel vir die bestuur van grondgebruik, reguleringsbeginsels en wyses om die huidige en moontlik toekomstige regsituasies te hanteer. Die dokument beveel aan dat die volwassevermaakbedryf ingevolge die geïntegreerde soneringskema en verskeie gesondheid- en veiligheidsregulasies gereguleer moet word. Dit beklemtoon ook dat daar 'n deelnemende proses moet wees vir die opstel van 'n beleid oor volwasse vermaak.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo