Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
KORPORATIEWE SAKE: OORSIG

Korporatiewe Sake bevorder effektiewe bestuur:

  • deur dienslewering;
  • deur die bemagtiging van personeel deur ontwikkelingsinisiatiewe;
  • deur normtoetsing van die standaarde van steun en die hersiening hiervan op 'n gereelde grondslag;
  • deur die bevordering van bemagtiging deur die beginsel van doeltreffendheid en doelmatigheid in beleidsopdragte en delegasies;
  • deur die bevordering van etiese gedrag deur die hele departement, en
  • deur die voorkoming van ongemagtigde, vrugtelose en verkwistende uitgawes.

Korporatiewe Sake is ook verantwoordelik vir die volgende funksies in die Departement van Vervoer en Openbare Werke:

  • Mensehulpbronbestuur
  • Arbeidsverhoudinge
  • Finansiële Bestuur
  • Verkryging
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo