Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
E-INNOVATION - PROJEKTE: INLIGTING
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
Cape Gateway Ontwikkeling - fase 1
Die Cape Gateway Ontwikkelingsprojek is daarop gerig om verbeterde toegang tot inligting van hoë gehalte oor die provinsiale regering, hulpbronne en dienste via die Cape Gateway poort te verskaf  > 
Cape ICT
Hierdie projek streef daarna om die groei van inligting- en kommunikasietegnologie in die Wes-Kaap te bevorder.  > 
Cape Net
Die doelwit met die projek is om geleenthede vir netwerke en portuurgroepe tussen organisasies in die openbare sektor in die Wes-Kaap te verken.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 5 Oktober 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo